We have renovations taking place at our resort and we can't wait to show you the end results. Keep an eye out for more info soon.
Renovations at Hartenbos River Resort.
Resort | News
Hartenbos Rivieroord - Hartenbos, Western Cape
Kamp & Leef Gekose Oord
Hartenbos Rivieroord is langs die Tuinroete, aan die oewer van die Hartenbosrivier geleë, 98km vanaf Mosselbaai en 25km vanaf George se lughawe. Die oord bied verskeie verblyfopsies en woonwa-staanplekke met skoon ablusiegeriewe. Hartenbos is ‘n gewilde gesins-bestemming. Gedurende spitsseisoen is daar ‘n menigte vlooimark- en ander vermake. ‘n Verskeidenheid van binne- en buitenshuise aktiwiteite is beskikbaar, soos waterglybane, die vermaaksentrum en ‘n stadion waar konserte gehou word.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.