
We have renovations taking place at our resort and we can't wait to show you the end results. Keep an eye out for more info soon.
Hierdie Maart kry jy die kans om die Swartland vanuit die lug te ervaar!
Besoek die kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap by Moreson Plaas Malmesbury, en geniet helikopterritte saam met Mossel Bay Helicopters.
Datums:
Vrydag 7 Maart: 13:00 - 17:00
Saterdag 8 Maart: 09:30 - 18:00
Sondag 9 Maart: 09:30 - 15:00
Kaartjies sal by die hek beskikbaar wees of aanlyn by http://opentickets.co.za/trio Moenie hierdie ongelooflike ervaring misloop nie!